Die konjugasie en die werkwoord in Ndonga select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor D en_US
dc.contributor.author Viljoen Johannes Jurgens en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:08:44Z
dc.date.available 2013-07-02T14:08:44Z
dc.date.issued 1972 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/3385
dc.description.abstract Summary provided by the author: en_US
dc.description.abstract 03 Kenmerkend van Kategorie B is die afwesigheid van alle prefigale vormelemente aan die werkwoordstam in die positiewe konjugasie. Alleenlik onderwerpskakels van die tweede persoon enkel voud en meervoud word in die negatiewe konjugasie gebruik. Assimilasie, konsonantalisasie en vokaal- verlenging soos van toepassing, word in hierdie hoofstuk bespreek en_US
dc.description.abstract 04 Kategorie C word gekenmerk deur 'n onderwerpskakel wat in die positiewe sowel as die negatiewe konjugasies gebruik word. Subkategorie CI word onderskei vir handelinge in die hede. Normale en nie- normale werkwoordstamme word behandel. Subkategorie C2 druk handelinge uit wat in die toekoms kan of gaan gebeur. Subkategorie C3 met die vormelement /-ha-/, vir gewoontelike handelinge. Subkategorie C4 (a), (b) en (c) druk handelinge uit in die verlede en_US
dc.description.abstract 05 Kategorie D word vormlik van Kategorie C onderskei op grond van die afwesigheid van die vormelement /o-/ in die positiewe sowel as die negatiewe konjugasie van die werkwoord. 'n Negatiewe vormelement /-ha-/ tree in die negatief op met gevolglike assimilasie. Werkwoorde in Kategorie D tree in twee verskillende sintaktiese verbande op. Eerstens as werkwoord as sodanig om gelyktydige handelinge uit te druk, of as werkwoord na sekere voegwoorde Tweedens tree werkwoorde in Kategorie D saam met 'n antesedent op. Die antesedent word as onderwerp of as voorwerp gebruik. Subkategoriee Dl, D2, D3 en D4 (a), (b) en (c) word hier onderskei en_US
dc.description.abstract 06 Kategorie E dra die noodsaaklike morfologiese kenmerke onderwerpskakel + die werkwoordstam op /e /. Subkategorie El bestaan ui t 'n onderwerpskakel + werkwoordstam op /e/ in die positief en onderwerpskakel + /-ha-/ + werkwoordstam op /-e/ in die negatief. Subkategorie E2 met die vormelement /-ka-/ is 'n kenmerkende kombinasie vir handelinge in die toekoms. Subkategorie E5 maak voorsiening vir die kombinasie /na/ + onderwerpskakel + werkwoordstam op /-e/ en_US
dc.description.abstract 07 Saamgestelde Kategorie F met die volgende subkategoriee: Saamgestelde subkategorie Fl (a), (b) en (c) vir handelinge in die verlede. Saamgestelde subkategorie F2 vir 'n 'moet/moes', en saamgestelde subkategorie F3 waar werkwoordstamme in 'n saamgestelde konstruksie hulpwerkwoordelik optree en_US
dc.format.extent 147 p en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Ndonga language en_US
dc.subject Grammar en_US
dc.title Die konjugasie en die werkwoord in Ndonga en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199502130001764 en_US
dc.description.degree Pretoria en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree University of South Africa en_US
dc.description.degree MA en_US
dc.masterFileNumber 1757 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record