dc.contributor.advisor |
Botha BJV |
en_US |
dc.contributor.author |
Van Reenen Dirk Daniël |
en_US |
dc.date.accessioned |
2013-07-02T14:08:40Z |
|
dc.date.available |
2013-07-02T14:08:40Z |
|
dc.date.issued |
1970 |
en_US |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/11070.1/3346
|
|
dc.description.abstract |
Abstract taken from Opsommings, Bloemfontein, 1971, pp. 101-102 [agrees with abstract from original thesis] : |
en_US |
dc.description.abstract |
Die sedimentasie van die Damaragesteentes is deur 'n orogenese van groot intensiteit beëindig, wat tot regionale metamorfose aanleiding gegee het. Temperature van tussen 400 en 600 °C het gedurende die hoogtepunt van die metamorfose geheers. As gevolg van die intense toestande van metamorfose het 'n gedeeltelike anatekse van die gesteentes in die dieper gedeeltes van sinklinoriums plaasgevind. Deur hierdie proses is die Salemgraniet gevorm. Die Salemgraniet kan in 'n sintektoniese graniet, 'n laattektoniese graniet en 'n natektoniese graniet onderverdeel word. Die mineralogie en tekstuur tipeer elke tipe graniet |
en_US |
dc.description.abstract |
Die Sisteem Karoo besit 'n baie ondergeskikte verspreiding. Intrusiewe dolerietgange, na-Karoo in ouderdom, is intrusief in al die gesteentes wat in die gebied dagsoom. Die gesteentes van die Serie Khomas was aan ten minste twee periodes van plooiing onderwerp. Drukspanning uit die suidooste het intense isoklinale plooiing tot gevolg gehad. Die latere periode van plooiing is deur 'n minder intense spanning vanuit die suide veroorsaak. Die verskuiwings in die gebied strek in 'n noordelike en noordwestelike rigting en het geen grootskaalse verplasing tot gevolg gehad nie |
en_US |
dc.description.abstract |
Enkele pegmatiete is in die gebied ontgin, maar is blykbaar van geen ekonomiese belang nie |
en_US |
dc.format.extent |
107 p |
en_US |
dc.language.iso |
afr |
en_US |
dc.subject |
Brandberg |
en_US |
dc.subject |
Regional geology |
en_US |
dc.title |
Die geologie van 'n gebied suid van Brandberg, Suidwes-Afrika |
en_US |
dc.type |
thesis |
en_US |
dc.identifier.isis |
F099-199502130001728 |
en_US |
dc.description.degree |
Bloemfontein |
en_US |
dc.description.degree |
South Africa |
en_US |
dc.description.degree |
University of the Orange Free State |
en_US |
dc.description.degree |
M Sc |
en_US |
dc.masterFileNumber |
1721 |
en_US |