dc.contributor.advisor |
Botha BJV |
en_US |
dc.contributor.author |
Schoeman Pieter Jacobus |
en_US |
dc.date.accessioned |
2013-07-02T14:08:08Z |
|
dc.date.available |
2013-07-02T14:08:08Z |
|
dc.date.issued |
1971 |
en_US |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/11070.1/3064
|
|
dc.description.abstract |
Abstract taken from Opsommings, Bloemfontein, 1971, pp. 98-99: |
en_US |
dc.description.abstract |
Die afsetting van die gesteentes van die Sisteem Damara is gevolg deur intense orogenese wat grootskaalse regionale metamorfose tot gevolg gehad het. Volgens die mineralogiese samestelling het 'n temperatuur van 590-635 °C. met 'n druk van 1-2 kbar geheers. Gesteentes wat nóg dieper deur die orogenese begrawe is, het anatektiese smelting ondergaan en later as 'n diapiriese graniet, die Salemgraniet, ingedring |
en_US |
dc.description.abstract |
Die Salemgraniet kan as 'n laattektoniese graniet beskryf word. Die mineralogie, tekstuur en veldverhoudings van die graniet bevestig hierdie gevolgtrekking. Pegmatitiese laat-fases van die Salem-graniet kom in die Damaragesteentes sowel as in die graniet self voor |
en_US |
dc.description.abstract |
Karoodoleriet dring aIle gesteentes, veral die Tsaun-gesteentes, intensief binne. Die gange het 'n algemene noordoosstrekking |
en_US |
dc.description.abstract |
Die gesteentes van die Sisteem Damara is aan ten minste drie periodes van plooiing onderwerp. Die interaksie van hierdie plooirigtings het grootskaalse koepelvorming tot gevolg gehad |
en_US |
dc.description.abstract |
Abstract by author: |
en_US |
dc.format.extent |
81 p |
en_US |
dc.language.iso |
afr |
en_US |
dc.subject |
Kaokoveld |
en_US |
dc.subject |
Regional geology |
en_US |
dc.subject |
Omaruru river |
en_US |
dc.title |
Die geologie van 'n gebied noord van die Omarurudelta, Suidwes-Afrika |
en_US |
dc.type |
thesis |
en_US |
dc.identifier.isis |
F099-199502130001471 |
en_US |
dc.description.degree |
Bloemfontein |
en_US |
dc.description.degree |
South Africa |
en_US |
dc.description.degree |
University of the Orange Free State |
en_US |
dc.description.degree |
M Sc Natural Sciences |
en_US |
dc.masterFileNumber |
1467 |
en_US |