Voeding van die Suid-Afrikaanse maasbanker Trachurus trachurus Linnaleus select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Venter J. D. en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:09:14Z
dc.date.available 2013-07-02T14:09:14Z
dc.date.issued 1977 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/3671
dc.description.abstract Abstract taken from Opsommings, RAU, 1977, pp. 129-130: en_US
dc.description.abstract Werk was grootliks vergemaklik deur volumebepaling mbv 'n "Yashnov- meter" en deur gebruik te maak van 'n rekenaar vir massaverwerkings van data en_US
dc.description.abstract Onderskeie mates van mond en filtreermeganisme toon 'n positiewe korrelasie met vislengte, terwyl aantal kiefharke en kiefknoppe 'n swak verwantskap met vislengte toon en_US
dc.description.abstract Voedselinname by maasbanker is laag en die inname van verskillende voedselsoorte varieer by verskillende grootte vis, asook gedurende verskillende seisoene en tye van dag en_US
dc.description.abstract Intensiewe voeding vind nie noodwendig plaas by dieptes waar digste konsentrasie vis voorkom nie. Onvolwasse vis voed hoofsaaklik by oppervlak en midwater en volwasse vis op of naby die bodem dig by die land en_US
dc.description.abstract Onvolwasse vis voed gedurende die somer en winter hoofsaaklik tydens die voornag, gedurende herfs die agtermiddag en lente gedurende die voormiddag. Gelsagsryp vis voed gedurende die somer hoofsaaklik tydens die voormiddag, herfs gedurende die voornag en gedurende die winter en lente tydens die nanag en_US
dc.description.abstract Voedselinname by geslagsryp vis is die hoogste gedurende lente en laagste gedurende somer. Slegs klein vis is fisies in staat om diatome uit te filtreer en_US
dc.description.abstract Die relatiewe groot mond, tandstrukture van filtreermeganisme en die kort derm dui op 'n predatoriese leefwyse van maasbanker en_US
dc.description.abstract Maasbanker het 'n gemengde dieet en is hoofsaaklik partikelvoeders, nl [sic] onvolwasse vis voed hoofsaaklik op Copepoda en volwasse vis op Malacostraca, terwyl vis en fitoplankton in toenemende mate ingeneem word namate maasbanker groter word en_US
dc.description.abstract Kuitskiet vind intensief plass gedurende die somer en lente, wanneer voedselinname onderskeidelik die laagste en hoogste is en_US
dc.description.abstract Verspreiding en voeding van maasbanker staan nie in direkte verband met digtheid van plankton nie, maar eerder met hidrologiese toestande, maar veral temperatuur 'n belangrike faktor is. Onvolwasse vis verkies warmer water verder van kus en volwasse vis die koue water digby die kus en_US
dc.description.abstract Voeding kan ook in die donker plaasvind en word nie gedurende die winter of tydens broeityd gestaak nie en_US
dc.description.abstract Interspesifieke voedselkompetisie tussen T trachurus, S ocellata en E capensis bestaan slegs in hul jong stadia, maar nie by volwasse vis nie en_US
dc.description.abstract English synopsis from same source: en_US
dc.description.abstract Feeding of different sizes of the South African maasbanker, Trachurus trachurus L were investigated regarding time and space en_US
dc.description.abstract Immature fish feed at the surface and In mldweter mainly on Copepods and mature fish on or near the bottom mainly on Malacostraca en_US
dc.description.abstract The food intake of the different sizes of fish varies regarding the different seasons and times of the day, and feeding does not occur in direct relation to the density of plankton en_US
dc.description.abstract A very high correlation was found between fishlength and different measurements of the filtering mechanism, while the number of gill-rakers and -buds show a poor relationship to fish length. Maasbanker are omnivorous and mainly particulate feeders en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Trachurus trachirus linnaleus en_US
dc.subject Fishes en_US
dc.subject Horse mackerel en_US
dc.title Voeding van die Suid-Afrikaanse maasbanker Trachurus trachurus Linnaleus en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199612300002024 en_US
dc.description.degree Johannesburg en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree Rand Afrikaans University en_US
dc.description.degree M Sc en_US
dc.masterFileNumber 2015 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record