dc.contributor.advisor |
Stals ELP |
en_US |
dc.contributor.advisor |
|
en_US |
dc.contributor.author |
Diehl Hans-Hartmut |
en_US |
dc.date.accessioned |
2013-07-02T14:11:34Z |
|
dc.date.available |
2013-07-02T14:11:34Z |
|
dc.date.issued |
1974 |
en_US |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/11070.1/4908
|
|
dc.description.abstract |
Abstract taken from 'Opsommings, RAU', 1974, pp. 24-25: |
en_US |
dc.description.abstract |
Ofskoon Hahn die eerste Hererovrou, Johanna, op 25 Julie 1858 gedoop het, het die sendingwerk nie die gewenste vooruitgang getoon nie. Hahn is dus in 1859 vir samesprekings na Duitsland teruggeroep |
en_US |
dc.description.abstract |
In 1864 kon Hahn weer die verIate sendingwerk onder die Herero's opneem en dit op 'n baie stewiger grondslag plaas. Met die stigting van die sendingkolonie en die Augustineum het Hahn gepoog om die Herero's nie net te vestig nie, maar ook om hulle op te lei vir die verkondiging van die Woord onder hulle eie mense. Hahn en die sendingbestuur het verskillende beskouings met betrekking tot die twee inrigtings gehad. Dit het nie net tot die ontbinding van die sendingkolonie gelei nie, maar ook tot die uittrede van Hahn uit die Rynse Sendinggenootskap in 1872. Tussen Hahn en die sendingbestuur het, reeds voor Hahn se besoek aan Duitsland in 1859, meningsverskille duidelik geword, veral ten opsigte van konfessionele oortuigings, wet nooit finaal uit die weg geruim kon word nie |
en_US |
dc.description.abstract |
Hahn se invloed het egter nie net beperk gebly tot die sendingwerk onder die Herero's nie. As gevolg van Hahn se sendingidee van 'Stationskette' en sy sendingmetode van 'Einzel-' en 'Völkerbekehrung' het Hahn na twee reise na Ovamboland daartoe bygedra dat die Finse Sendinggenootskap in 1870 met sendingwerk onder die Ovambo's begin het. Ook in Hereroland self is nuwe sendingstasies gestig |
en_US |
dc.description.abstract |
Tydens die navorsing vir hierdie verhandefing is die sendingliteratuur en ander werke gelees. Behalwe vir diewerke van T. Sundermeier: Mission, bekenntnis und Kirche, N. Mossolow: Otjikango oder Gross Barmen en H. Vedder: Das alte Südwestafrika, is daar in die literatuur min aandag aan Hahn gewy. Die meeste inligting is derhalwe uit argiefstukkegekry. Uit die dokumenteversamelings in die Rynse Sendingargiewe te Windhoek en Wuppertal-Barmen is waardevolle inligting gekry. Navorsing in die Kaapse en Windhoekse Staatsargiewe was minder vrugbaar. Waardevolle besonderhede is ook in die private dokumenteversameling van mev. E. du Preez van die Paarl gevind |
en_US |
dc.description.abstract |
Zusammenfassung: Carl Hugo Hahn wurde 1818 in Riga in Livland geboren. Nach seiner persönlichen Entscheidung für Christus wurde er als Missionar der Rheinischen Missionsgesellschaft nach Südwestafrika geschickt |
en_US |
dc.description.abstract |
Nach einer kurzen Missionstätigkeit bei dem Stamm Jonker Afrikaners setzte er seine Missionsarbeit unter den schwierigsten Umständen bei den Herreros fort. Zu seinen bedeutendsten Erfolgen zählen die Erlernung der Hererosprache und die Überselzung biblischer Schriften |
en_US |
dc.description.abstract |
Da an der Zweckmässigkeit der Fortsetzung der Missionsarbeit unter den Hereros gezweifelt wurde, wurde Hahn 1859 zu Besprechungen nach Deutschland zurückgerufen. 1864 konnte er seine Arbeit unter den Hereros wieder aufnehmen und gründete die Missionskolonie und das Augustineum |
en_US |
dc.description.abstract |
Zwei Reisen in das Ovamboland haben dazu beigetragen, dass die Finnische Missions- gesellschaft 1870 mil ihrer Arbeit unter den Ovambos beginnen könnte. Auch wurde eine Reihe von Missionsstationen innerhalb des Hererolandes gegründet. 1873 trat Hahn jedoch aus dem Verband der Rheinischen Missionsgesellschaft aus, da bestehende Meinungsverschiedenheiten zwischen ihm und der Missionsleitung nicht beseitigt werden konnten |
en_US |
dc.format.extent |
212 p |
en_US |
dc.format.extent |
ill |
en_US |
dc.language.iso |
afr |
en_US |
dc.subject |
Rheinische missionsgesellschaft |
en_US |
dc.subject |
History 1800-1884 |
en_US |
dc.subject |
Biography of rhenish missionaries |
en_US |
dc.subject |
Hahn, carl hugo 1818-1895 |
en_US |
dc.title |
Carl Hugo Hahn in Suidwes-Afrika, 1842-1872 |
en_US |
dc.type |
Thesis |
en_US |
dc.identifier.isis |
F099-199502130000326 |
en_US |
dc.description.degree |
Johannesburg |
en_US |
dc.description.degree |
South Africa |
en_US |
dc.description.degree |
Rand Afrikaans University |
en_US |
dc.description.degree |
MA |
en_US |
dc.masterFileNumber |
326 |
en_US |