Die geologie van die Karoosisteem in die gebied Mariental-Asab van Suidwes-Afrika select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Botha BJV en_US
dc.contributor.author Heath Diederik Christoffel en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:06:26Z
dc.date.available 2013-07-02T14:06:26Z
dc.date.issued 1967 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/2115
dc.description.abstract Abstract taken from "Opsommings', Bloemfontein, 1967, pp. 83-84: en_US
dc.description.abstract Die strukturele geskiedenis van die gebied is betreklik eenvoudig. Vervorming is beperk tot verskuiwings, nate en 'n regionale kanteling van die lae en_US
dc.description.abstract Meting van paleoafsettingsrigtings van primêre sedimentêre strukture, maakselelemente en die orientasie van die langste asse van fossielhout, het die volgende bewys: (i) Die ysplaat, van Permo-Karboniese ouderdom, het suidwes- waarts in die omgewing van Mariental en suidwaarts in die gebied van Gibeon, beweeg. (ii) Die Dwykasedimente, bokant die basale grondmoreen, is van- uit die noord-noordooste afgeset. (iii) Die versteende hout, wat in die Auobsandsteen voorkom, verteenwoordig dryfhout, wat saam met die sandsteen afgeset is en_US
dc.description.abstract Daar bestaan genoegsame bewyse om aan te dui dat die sedimentasie van die Dwykasedimente uit drie verskillende rases bestaan: (i) Die basale tilliet is afgeset deur 'n kontinentale ysplaat me geassosieërde fluvioglasiale werking. (ii) Die oordekkende sedimente van die Onderste Étage is onder glasiaalmarine toestande, in 'n vlaksee, afgeset. (iii) Die sedimente van die Boonste Étage is in 'n vlak varswater meer afgeset en_US
dc.description.abstract Die Dwykaserie in die gebied Mariental-Asab is vervolgens met ander Karoogesteentes van die Suidkalaharikom, gekorreleer. Deur te bewys dat die Auobsandsteen sonder twyfel tot die Étage Bo-Dwyka behoort, word aangetoon dat die Waterbergse en Bechuanalandse steenkoolvelde van dieselfde ouderdom is en_US
dc.description.abstract Daar bestaan genoegsame bewyse om aan te dui dat die sedimentasie van die Dwykasedimente uit drie verskillende rases bestaan: (i) Die basale tilliet is afgeset deur 'n kontinentale ysplaat me geassosieërde fluvioglasiale werking. (ii) Die oordekkende sedimente van die Onderste Étage is onder glasiaalmarine toestande, in 'n vlaksee, afgeset. (iii) Die sedimente van die Boonste Étage is in 'n vlak varswater meer afgeset en_US
dc.format.extent 101 p en_US
dc.format.extent ill en_US
dc.format.extent 32 cm en_US
dc.format.extent 2 plates in pocket en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Regional geology en_US
dc.subject Karoo en_US
dc.subject Asab en_US
dc.subject Mariental en_US
dc.title Die geologie van die Karoosisteem in die gebied Mariental-Asab van Suidwes-Afrika en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199502130000612 en_US
dc.description.degree Bloemfontein en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree University of the Orange Free State en_US
dc.description.degree M Sc en_US
dc.masterFileNumber 610 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record